SKATKISBOEKE • Herinneringe van ou boeke is 'n skat om te geniet • Memories of vintage books is a treasure to enjoy

JAAP ZEEMAN REEKS

In hierdie heerlike seerower storieverhale ontmoet u vir kaptein Jaap Zeeman. Hy en sy gevolg beland in ʼn seerowernes wat bestaan het uit die wreedste en mees meedoënlose manne op aarde. Hierdie seerowers het absolute mag gehad in die seerowerryke langs die Kaapse Seeweg en honderde seerowerskepe het veral om die eilande noord van Madagaskar gewemel. Jaap moes daagliks waagstukke en heldedade aangaan en so die dood, dag na dag uit te tart, om sy lewe te behou. Alleen met roekelose dapperheid en weergalose vasberadenheid kon hy sy vryheid weer herwin. Die reeks bied ʼn interessante kykie in die lewe en die dood van die betrokke seerower era, waar geen genade betoon was nie en iets soos respek en eerbetoon vir ʼn ander selde bestaan het.

⭐ 9 Voorblaaie Gelys 📖 Storieboeke Reekse
🔍

VOORBLAAIE VERSAMELING

9 Items
#1 Skerp staal

Skerp staal

Frans Gericke
#2 Verskrikking van Suma

Verskrikking van Suma

Frans Gericke
#3 Bloed op die branders

Bloed op die branders

Frans Gericke
#4 Die skedelvlag

Die skedelvlag

Frans Gericke
#5 Die skat van Simeon-Eiland

Die skat van Simeon-Eiland

Frans Gericke
#6 Wraak op see

Wraak op see

Frans Gericke
#7 Die goudvloot

Die goudvloot

Frans Gericke
#8 Swart kaperskip

Swart kaperskip

Frans Gericke
#9 Die beuel van Barbarye

Die beuel van Barbarye

Frans Gericke